Toerbroers Turkye Toer 2027

Ons 2027 Turkye toer is hier!

 Toerbroers Turkye Toer 2027

 

ONGELOOFLIKE OFFER – kyk wat kry jy alles!!

10 dae, 9 nagte

R43 990per persoon wat deel!

 

Jy kan afbetaal! Net R3500 deposito per persoon nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek.

 

Ons splinternuwe Turkse toer vir 2027 is hier! Kom verken saam met ons die ongelooflike Turkse stad, Istanbul en natuurlik die grotgedeeltes van Cappadocia sowel as die prentjiemooi kusgedeeltes van Antalya en die poele van Pamukale!

 

📅 Datums:

18-29 April 2027

11-22 Junie 2027

18-28 September 2027

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye
  • Shuttle dienste
  • 3 nagte verblyf in Istanbul, 3 nagte in Cappadocia, 2 nagte in Antalya, een nag verblyf Pamukale met ontbyt, een middagete en een aandete
  • Vervoer insluitende binnelandse vlugte
  • Hoogtepunte sluit in:
  • Tokapi Paleis
  • Underground Basillica
  • Covered Bazaar met 3000 stalletjies
  • Sonsak cruise op die Bosphorus (sunset)
  • Besoek die Gorem Open Air Museum, Drie Susters, Pasabag-Zelve vallei, Avanos Pottery, Kaymakli Ondergrondse stad, Ortahisar, Love Valley en Sinasos Village.
  • Dunden watervalle en Aspendos
  • Cotton Castle en Pamukale poele
  • Afrikaanse en Turkste Toergidse

Uitgesluit:

  • Sekere etes
  • Drankies
  • Fooitjies vir gidse
  • Visas vir Turkye (ons staan by R230 pp)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra Aktiwiteite

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

44 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans