Toerbroers Untamed en Shalati Toer

Toerbroers Untamed en Shalati Toer 2026

3 dae, 2 nagte

Alle etes, drankies en meeste aktiwiteite ingesluit

 

*** R17 200 per persoon wat deel ***

 

Ons Shalati en Untamed naweke is van die gewildste en ons het besluit om sommer altwee te kombineer! Spandeer ‘n aand op Forbes Tydsrif se Top Bestemming en dan ook ‘n nag in ‘n 5* boskamp in die hart van die Kruger Wildtuin met alle etes, drankies en aktiwiteite ingesluit.

 

Datum:

25 – 27 September 2026

 

Ingesluit in die toer:

  • 1 x nag op Shalati Trein in Skukuza met alle etes, drankies en 2 x wildsritte
  • 1 x nag by Tshokwane Untamed met alle etes, drankies, wildsrit en bosstap
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Vervoer tot by die wildtuin
  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite

 

Kontak gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans