Tourism with Nature: NQF4 / Toerisme met Natuur: NQF4
Course duration: 12 months / Kursus tydperk 12 maande
COURSE CONTENT / KURSUS INLIGTING
- Apply interpretation skills to a guided experience / Pas tolkvaardighede toe op ‘n geleide ervaring
- Apply knowledge on South Africa to enhance a tourism experience / Pas kennis oor Suid-Afrika toe om ‘n toerisme-ervaring te verbeter
- Care for customers / Kliente diens
- Conduct a tourist guiding activity / Voer ‘n toeristebegeleidingsaktiwiteit uit
- Describe the role and function of role-players in the tourist guiding sector / Beskryf die rol en funksie van rolspelers in die toeristebegeleidingsektor
- Manage administration records / Bestuur administrasierekords
- Minimise and manage safety and emergency incidents / Minimaliseer en bestuur veiligheids- en noodvoorvalle
- Operate within the national and international legal tourism framework / Werk binne die nasionale en internasionale wettige toerisme raamwerk
- Apply professional values and ethics in the operational environment / Pas professionele waardes en etiek toe in die operasionele omgewing
- Communication and mathematics / Kommunikasie en finansies
- Design a guiding experience / Ontwerp ‘n begeleidende ervaring
- Conduct a guided nature experience. Astronomy / Voer ‘n begeleide natuurervaring uit. Sterrekunde.
- Ecology / Ekology
- Fauna (birds, browsers, grazers, predators, primates, etc.) / Fauna (voëls, blaaiers, vreters, roofdiere, primate, ens.)
- Flagship species / Vlagskip spesies
- Flora (trees, grasses, etc.) / Flora (bome, grasse, ens.)
- Geology / Geologie
- Taxonomy / Taksonomie
- Weather and climate / Weer en klimaat
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy