Turkye Toer 2026

Toerbroers 7 Kerke van Openbaring Turkye Toer 2026

 

10 dae, 9 nagte met vlugte, etes, vervoer en aktiwiteite

SPINTERNUWE TOER EN ONGELOOFLIKE OFFER – kyk wat kry jy alles!!

 

R43 990 per persoon wat deel!

Jy kan afbetaal! Net R4500 deposito per persoon nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek

Kom stap saam met ons in die voetspore van die eerste Christene en kry ‘n dieper kykie na Paulus se sewe briewe aan die gemeentes van Openbaring en hoe dit verband hou met ons modern gelowiges. Ons besoek onder andere Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Dan doen ons natuurlik aan in die wêreldstad Istanbul en die grotgebergtes van Cappadocia. Jy wil die toer nie mis nie!

AFBETAAL OPSIE

GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

FINANSIER OPSIE

’n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier dit eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

KONTANT OPSIE

Jy kan ons kontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R4500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.

KONTAK: sya@toerbroers.co.za

Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.

 

📅 Datums:

15 – 26 Mei 2026

31 Julie – 9 Augustus 2026

23 Oktober – 2 November 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

 

Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye

Shuttle dienste

2 nagte verblyf in Istanbul, 3 nagte in Cappadocia, 1 nag in Konya, 1 nag in Pammukale, 2 nagte Kusadasi met 9 ontbyte en 7 aandetes

Vervoer insluitende binnelandse vlugte

Ingange en verskeie aktiwiteite in elke stad

Afrikaanse en Turkste Toergidse

 

Uitgesluit:

Sekere etes

Drankies

Fooitjies vir gidse

Visas vir Turkye (ons staan by)

Reisversekering (ons staan by)

Ekstra Aktiwiteite

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans