Turkye Toer
Toerbroers Turkye Toer 2026
ONGELOOFLIKE OFFER – kyk wat kry jy alles!!
10 dae, 9 nagte
R39 990 per persoon wat deel!
!!! Jy kan afbetaal! Net R3500 deposito per persoon nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek. !!!
Ons splinternuwe Turkse toer! Kom verken saam met ons twee broers die ongelooflike Turkse stad, Istanbul en natuurlik die grotgedeeltes van Cappadocia sowel as die prentjiemooi kusgedeeltes van Antalya.
Datums:
25 September – 6 Oktober 2026
Hoogtepunte sluit in:
- Blou Moskee
- Underground Basillica
- Covered Bazaar met 3000 stalletjies
- Halwe dag cruise op die Bosphorus (sunset)
- Besoek die Gorem Open Air Museum, Drie Susters, Pasabag-Zelve vallei, Avanos Pottery, Kaymakli Ondergrondse stad, Ortahisar, Love Valley en Sinasos Village.
- Afrikaanse en Turkste Toergidse
Ingesluit:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye
- Shuttle dienste
- 3 nagte verblyf in Istanbul, 3 nagte in Cappadocia, 3 nagte in Antalya met ontbyt en 2 middagetes
- Vervoer insluitende binnelandse vlugte
Uitgesluit:
- Sekere etes
- Drankies
- Fooitjies vir gidse
- Visas vir Turkye (ons staan by)
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra Aktiwiteite
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy