Untamed Kruger
Toerbroers Untamed 2026
5 dae – 4 nagte R15 759 ALL INCLUSIVE
• 3 dae , 2 nagte R10 999 ALL INCLUSIVE
Etes, drankies, wildsritte , bosstappe , verblyf alles ingesluit
Lus om die wildtuin in styl te verken? Kom beleef saam met ons die luukse van die Tshokwane en Satara Untamed kampe. Alle etes, drankies en daaglikse wildsritte ingesluit! Jy kan kies om vir 2 of 4 nagte saam ons te kuier
R2000 deposito per persoon en die res 8 weke voor vetrek
🦁3 dae 2 nagte: R10 999 per persoon wat deel
🦁5 dae 4 nagte: R15 750 per persoon wat deel
Datums
13-17 Mei 2026 (4 nagte)
15-17 Mei 2026 (2 nagte)
22-26 Julie 2026 (4 nagte)
24-26 Julie 2026 (2 nagte)
26-30 Aug 2026 (4 nagte)
28-30 Aug 2026 (2 nagte)
Ingesluit
🦁2 of 4 nagte by Kruger Untamed5 stêr (Satara en Tshokwane kampe)
🦁Etes, drankies en wildsritte , bosstappe, verblyf ingesluit
🦁Toerbroers gidse
Uitgesluit
🦁Vervoer tot by wildtuin
🦁Daaglikse natuurfooi
🦁Fooitjies vir gidse
🦁Ekstra aktiwiteite, (daar is nie rerig iets ekstra om te boek nie. )
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy