Untamed Kruger

Toerbroers Kruger Untamed 2026

5 dae – 4 nagte – R15 759 ALL INCLUSIVE

Alle etes, drankies, wildsritte, bosstappe, verblyf alles ingesluit.

 

Lus om die wildtuin in styl te verken? Kom beleef saam met ons die luukshede van die Tshokwane en Satara Untamed kampe. Alle etes, drankies en daaglikse wildsritte ingesluit!

 

!!! R2000 deposito per persoon en die res 6 weke voor vetrek !!!

 

5 dae – 4 nagte: R15 759 per persoon wat deel

 

Datums:

22-26 Julie 2026

26-30 Aug 2026

 

Ingesluit:

  • 4 nagte by Kruger Untamed 5 stêr (Satara en Tshokwane kampe)
  • Etes, drankies en wildsritte, bosstappe, verblyf ingesluit
  • Toerbroers gidse

 

Uitgesluit:

  • Vervoer tot by wildtuin
  • Daaglikse natuurfooi
  • Fooitjies vir gidse
  • Ekstra aktiwiteite (daar is nie regtig iets ekstra om te boek nie)

 

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans