Victoria Valle
2027 VICTORIA VALLE
*** R12 890 per persoon wat deel vir hierdie ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding! ***
Hierdie is een van ons grootste toere! Kom saam met ons na een van die wêreld se grootste wonders – Victoria Valle!
!!! R3500 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek, as jy nie nou die deposito het nie kyk asb na betaal opsies hier onder !!!
BETAAL OPSIES:
- KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.
Kontak sya@toerbroers.co.za
- AFTREKORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
- FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Datums:
23 – 26 April 2027
14 – 17 Mei 2027
18 – 21 Junie 2027
23 – 26 Julie 2027
17 – 20 September 2027
29 Oktober – 1 November 2027
Dit sluit in:
- Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe
- Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls
- 3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village of Elephant Hills Hotel
- Toerbroers gidse
Uitgesluit:
- Etes en drankies nie genoem
- Ekstra aktiwiteite (ons reël)
- Reisversekering (ons kan bystaan)
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy