Vietnam 2026
Vietnam 2026 saam met Toerbroers
9 nagte
Slegs: R37 900 per persoon wat deel
Jy kan afbetaal! Slegs R4500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek
Die Ooste het in ons hart gekruip en hierdie jaar sprei ons weer ons vlerke na Vietnam vir ‘n ongelooflike 9-nagte toer wat kultuur, kosse en ook die strand insluit. Besoek ook die prentjie mooi Sapa wat ons met die luukse oornagtrein aandurf
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
4-16 November 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Alle landvervoer en plaaslike vlugte
9 nagte verblyf met etes ingesluit (ontbyt, 1 x middagete, 4 x aandetes)
Hanoi City Toer, Sapa oornagtrein, Cat Cat Village, Fansipan Mountain Peak, Da Nang, Cam Thang Coconut Jungle met kookklasse, Hoi An en vele meer
Toerbroers Gidse
Plaaslike gidse
E-visa vir Vietnam
❌Uitgesluit:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
Gids footjies (sowat $4-$5 per dag per persoon)
💳 Deposito R4500 per persoon met Bespreking.
- Die oorblywende bedrag moet 8 weke voor vertrek betaal word.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy