Vietnam

Vietnam 2026 saam met Toerbroers

 

*** R37 900 per persoon wat deel ***

 

$$$ Jy kan afbetaal! Slegs R4500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek $$$

 

Die Ooste het in ons hart gekruip en hierdie jaar sprei ons weer ons vlerke na Vietnam vir ‘n ongelooflike 9-nagte toer wat kultuur, kosse en ook die strand insluit. Besoek ook die prentjie mooi Sapa wat ons met die luukse oornagtrein aandurf.

 

Datums:

4-16 November 2026

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Alle landvervoer en plaaslike vlugte
  • 9 nagte verblyf met etes ingesluit (ontbyt, 1 x middagete, 4 x aandetes)
  • Hanoi City Toer, Sapa oornagtrein, Cat Cat Village, Fansipan Mountain Peak, Da Nang, Cam Thang Coconut Jungle met kookklasse, Hoi An en vele meer
  • Toerbroers Gidse
  • Plaaslike gidse
  • E-visa vir Vietnam

 

Uitgesluit:

  • Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite
  • Gids footjies (sowat $4-$5 per dag per persoon)

 

Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans