ZANZIBAR 2026

Ons beste Zanzibar toere nog! Vlugte vanaf Johannesburg en verblyf in 5* gemak by een die mooiste oorde wat die eiland kan offer. Alle etes, meeste drankies en resort aktiwiteite ingesluit. Ons Toerbroers gids is ook aan diens om met alles by te staan, ekstra aktiwiteite te bespreek en seker te maak jy kan net jou droomvakansie geniet!

MAART – MEI 2026
5 Dae 4 Nagte R16 900 p/p wat deel R20 900 Enkel persoon R13 900 Kind onder 12 jaar
8 Dae 7 Nagte R20 900 p/p wat deel R25 900 Enkel persoon R15 900 Kind onder 12 jaar
SEPTEMBER – NOVEMBER 2026
5 Dae 4 Nagte R19 980 p/p wat deel R22 050 Enkel persoon R16 200 Kind onder 12 jaar
8 Dae 7 Nagte R24 900 p/p wat deel R28 200 Enkel persoon R17 900 Kind onder 12 jaar

 

5 DAE 4 NAGTE: 8 DAE 7 NAGTE:
10 – 14 Maart 2026 7 – 14 Maart 2026
17 – 21 Maart 2026 14 – 21 Maart 2026
19 – 23 Mei 2026 12 – 16 Mei 2026
26 – 30 Mei 2026 16 – 23 Mei 2026
8 – 12 September 2026 23 – 30 Mei 2026
14 – 19 September 2026 5 – 12 September 2026
20 -24 Oktober 2026 12 – 19 September 2026
27 – 31 Oktober 2026 24 – 31 Oktober 2026
3 – 7 November 2026 31 Oktober – 7 November 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Vliegtarief Johannesburg – Zanzibar – Johannesburg (met Safair tensy die vlug oorboek is, dan sal ons alternatiewe lugrederye gebruik)
  • Suid-Afrika lug vertrekbelasting en lug passasiersbelasting
  • Zanzibar lug vertrekbelasting
  • Shuttle
  • 4 of 7 nagte Beach and Reef Resort, Zanzibar
  • Toerbroers Gids
  • Alles ingesluit: Ontbyt, middagete en aandete sowel as ligte versnaperinge twee keer per dag (11:00 en 17:30). Geselekteerde drankies tussen 10:00 – 23:00

 

Uitgesluit:

  • Resortfooi ($5 per dag)
  • Alle passasiers sal verplig wees om Zanzibar se Reisiger Toesigvorm in te vul vir die vlug uit Suid-Afrika na Zanzibar.
  • Reisversekering (ons kan dit reël via TIC/Santam vir R645 per persoon)
  • Verpligte Zanzibar Reisversekering ($22 per persoon)
  • Extra Aktiwiteite

 

💳 Deposito R3000 per persoon met volle bedrag 8 weke voor vertrek betaalbaar

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans