Zanzibar matriek

TOERBROERS DESEMBER MATRIEK Zanzi 2026

 8 dae 7 nagte

 

R25 900 per persoon wat deel

 

vlugte, vervoer, verblyf, alle etes en

  • plaaslike drankies ingesluit

 

ALLEENLIK 300 GASTE

Lus om jou matriekjaar met die ‘ultimate’ eilandvakansie af te sluit! Kom geniet Matriek Zanzi saam met Toerbroers in 2026! Jy het meer as 18 maande om af te betaal aan hierdie vakansie van ‘n leeftyd! Die pakket is beskikbaar vir 18 – 22 jariges.

Slegs R3000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

 

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

3 – 10 Desember 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

Retoervlugte vanaf Johannesburg

Shuttles

8 dae, 7 nagte all-inclusive by Reef and Beach Resort

Toerbroers Gidse vir toesig.

 

Uitgesluit:

Verpligde $5 per dag resortfooi

Verpligde $22 Zanzibar reisversekering

Addisionele reisversekering as sou wou (ons kan bystaan)

Aktiwiteite (dolfyne, skilpaaie en ander eiland besoeke – ons reel vooraf teen verlaagde fooie , met Toerbroers Gidse )

 

💳 Deposito R3000 per persoon met Bespreking.

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans