Zanzibar matriek
Toerbroers DESEMBER MATRIEK Zanzi 2026
8 dae, 7 nagte
R25 900 per persoon wat deel
- Vlugte · Vervoer · Verblyf · alle etes · plaaslike drankies ingesluit ·
!!! ALLEENLIK 300 GASTE !!!
Lus om jou matriekjaar met die ‘ultimate’ eilandvakansie af te sluit! Kom geniet Matriek Zanzi saam met Toerbroers in 2026! Jy het meer as 18 maande om af te betaal aan hierdie vakansie van ‘n leeftyd! Die pakket is beskikbaar vir 18 – 22 jariges.
$$$ Slegs R3000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek $$$
Datums:
3 – 10 Desember 2026
Ingesluit in prys:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Shuttles
- 8 dae, 7 nagte all-inclusive by Reef and Beach Resort
- Toerbroers Gidse vir toesig
Uitgesluit:
- Verpligde $5 per dag resortfooi
- Verpligde $22 Zanzibar reisversekering
- Addisionele reisversekering as sou wou (ons kan bystaan)
- Aktiwiteite (dolfyne, skilpaaie en ander eiland besoeke – ons reel vooraf teen verlaagde fooie, met Toerbroers Gidse)
Kontak gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy