2026 Toerbroers Noorderlike Lig Alaska Cruise
📍Alle vlugte – shuttles – 7 nagte Cruise op Voyager of the Seas – 1 nag in Seattle – alle etes aan boord, kamer dienste, aan boors aktiwiteite en van die boot ook ekstras, Toerbroers gidse📍
8 nagte, 10 dae
R62 900 per persoon in ‘n virtuele binnekajuit en jy kan vir n jaar afbetaal met ‘n R3500 deposito.
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
Hierdie is weer een van die bucket list toere en ons wil he julle moet saamkom! Kom vaar saam met ons na Alaska om een van die wêreld se grootste en mooiste gletsers te sien, bekyk die prag van die walvisse en orkas en as ons baie gelukkig is kry ons nog die ‘northern lights’ te sien! Ons eet lekker, kuier lekker en sien van die mooiste dele van die wêreld.
‼️Slegs R3500 deposito nou betaalbaar‼️
🛳️Virtuele binnekajuit: R62 900 pp wat deel
🛳️ Balkonkajuit: R74 500 pp wat deel
***enkel en kinderpryse op versoek
Dates
2-12 September 2026
Included
🐳Retoervlugte vanaf Johannesburg na Seattle, VSA (let wel, as jy van groepvlugte wil afwyk moet vlugte dadelik betaal en uitgereik word)
🐳Shuttle dienste
🐳 1 nag verblyf in Seattle (city tax uitgesluit)
🐳7 nagte aan boord die Voyager of the Seas met alle fooie, 7 etes per dag, 24 uur room service, tee en koffie, aan-boord aktiwiteite ingesluit
🐳Besoeke aan Sitka, Skagway, Dawes Glacier, Juneau, British Columbia en vele meer
🐳Toerbroers Gidse
Excluded:
🐳Amerikaanse en Kanadese visas (ons staan by)
🐳Reisversekering (ons staan by)
🐳Etes, drankies en aktiwiteite nie genoem wat buite boot verband is.
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy