Toerbroers Noorderlike Lig Alaska Cruise
Toerbroers Noorderlike Ligte Alaska Cruise
8 nagte, 10 dae
Hierdie is weer een van die bucket list toere en ons wil hê julle moet saamkom! Kom vaar saam met ons na Alaska om een van die wêreld se grootste en mooiste gletsers te sien, bekyk die prag van die walvisse en orkas en as ons baie gelukkig is kry ons nog die ‘northern lights’ te sien! Ons eet lekker, kuier lekker en sien van die mooiste dele van die wêreld.
R62 900 per persoon in ‘n virtuele binnekajuit en jy kan vir n jaar afbetaal met ‘n R3500 deposito.
$$$ Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker $$$
!!! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar !!!
Virtuele binnekajuit: R62 900 pp wat deel
Balkonkajuit: R74 500 pp wat deel
***enkel en kinderpryse op versoek
Datums:
2 – 12 September 2026
28 Augustus – 7 September 2027
Ingesluit:
Retoervlugte vanaf Johannesburg na Seattle, VSA (let wel, as jy van groepvlugte wil afwyk moet vlugte dadelik betaal en uitgereik word)
Shuttle dienste
1 nag verblyf in Seattle (city tax uitgesluit)
7 nagte aan boord die Voyager of the Seas met alle fooie, 7 etes per dag, 24 uur room service, tee en koffie, aan-boord aktiwiteite ingesluit
Besoeke aan Sitka, Skagway, Dawes Glacier, Juneau, British Columbia en vele meer
Toerbroers Gidse
Uitgesluit:
Amerikaanse en Kanadese visas (ons staan by)
Reisversekering (ons staan by)
Etes, drankies en aktiwiteite nie genoem wat buite boot verband is
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy