Toerbroers Noorderlike Lig Alaska Cruise

Toerbroers Noorderlike Ligte Alaska Cruise

8 nagte, 10 dae

 

Hierdie is weer een van die bucket list toere en ons wil hê julle moet saamkom! Kom vaar

saam met ons na Alaska om een van die wêreld se grootste en mooiste gletsers te sien,

bekyk die prag van die walvisse en orkas en as ons baie gelukkig is kry ons nog die

‘northern lights’ te sien! Ons eet lekker, kuier lekker en sien van die mooiste dele van die

wêreld.

 

R62 900 per persoon in ‘n virtuele binnekajuit en jy kan vir ‘n jaar afbetaal met ‘n R3500

deposito.

 

$$$ Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op

die pakket om jou plek nou te verseker $$$

 

!!! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar !!!

 

  • Virtuele binnekajuit: R62 900 pp wat deel
  • Balkonkajuit: R74 500 pp wat deel

***enkel en kinderpryse op versoek

 

Dates

2 – 12 September 2026

 

Included

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Seattle, VSA (let wel, as jy van groepvlugte wil afwyk moet vlugte dadelik betaal en uitgereik word)
  • Shuttle dienste
  • 1 nag verblyf in Seattle (city tax uitgesluit)
  • 7 nagte aan boord die Voyager of the Seas met alle fooie, 7 etes per dag, 24 uur room service, tee en koffie, aan-boord aktiwiteite ingesluit
  • Besoeke aan Sitka, Skagway, Dawes Glacier, Juneau, British Columbia en vele meer
  • Toerbroers Gidse

 

Excluded:

  • Amerikaanse en Kanadese visas (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Etes, drankies en aktiwiteite nie genoem wat buite boot verband is

 

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish