Toerbroers Blommetoer
Blommetoer 2026
9 dae, 8 nagte
VERVOER, VERBLYF, ETES EN AKTIWITEITE
- Koste per persoon wat deel: R18 900
- Koste per enkelpersoon: R21 900
(Vra oor ons betaal opsies)
!!! R2000 deposito verseker jou plek !!! Ons het baie beperkde spasies !!!
Kom toer saam met ons en verwonder jou aan die skoonheid van die Wes-Kus en Noord-Kaap se blommeprag. Ons besoek van die mooiste dele van die blommetjies areas in die land wat ook Langebaan, Clanwilliam, Vredendal, Nieuwoudsville, Garies, Springbok, Upington en Kimberley insluit.
Datums Beskikbaar:
20-28 Augustus 2026
1-9 September 2026
2-10 September 2026
Ons toer vertrek vanuit Pretoria en ons kan ook gaste langs die pad optel by:
- N1 Roodepoort
- Kroonstad
- Bloemfontein
Included
- Vervoer vanaf Pretoria en terug
- 8 nagte verblyf
- Ontbyt en aandete soos gespesifiseer
- Ingangfooie by besoekpunte
- Afrikaanse Gidse
Excluded:
- Drinks
- Snacks
- Etes waar gespesifiseer
Ons is opgewonde oor die een! Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy