Toerbroers Blommetoer

Blommetoer 2026

9 dae, 8 nagte

VERVOER, VERBLYF, ETES EN AKTIWITEITE

 

  • Koste per persoon wat deel: R18 900
  • Koste per enkelpersoon: R21 900

(Vra oor ons betaal opsies)

 

!!! R2000 deposito verseker jou plek !!! Ons het baie beperkde spasies !!!

 

Kom toer saam met ons en verwonder jou aan die skoonheid van die Wes-Kus en Noord-Kaap se blommeprag. Ons besoek van die mooiste dele van die blommetjies areas in die land wat ook Langebaan, Clanwilliam, Vredendal, Nieuwoudsville, Garies, Springbok, Upington en Kimberley insluit.

 

Datums Beskikbaar:

20-28 Augustus 2026

1-9 September 2026

2-10 September 2026

 

Ons toer vertrek vanuit Pretoria en ons kan ook gaste langs die pad optel by:

  • N1 Roodepoort
  • Kroonstad
  • Bloemfontein

 

Ingesluit:

  • Vervoer vanaf Pretoria en terug
  • 8 nagte verblyf
  • Ontbyt en aandete soos gespesifiseer
  • Ingangfooie by besoekpunte
  • Afrikaanse Gidse

 

Uitgesluit:

  • Drankies
  • Peuselhappies
  • Etes waar gespesifiseer

 

Ons is opgewonde oor die een! Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting!

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans