Croatia & Italie (Venesië)
Toerbroers Croasië en Venesië Cruise 2026
8 days, 7 nights
Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit, gidse
R47 190 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit!
Kom kuier saam met ons op een van die lekkerste Meditireense cruises wat die Italiaanse
juweel, Venesië en die bekende Croasiese dorpe, Dubrovnik en Split ook insluit.
!!! Deposito van R4500 per persoon nou betaalbaar, die res 90 dae voor vertrek !!!
Dates
27 Junie – 6 Julie 2026 (skoolvakansie)
Kostes per kajuit:
- Balkonkajuit: R58 830 pp wat deel
- Ocean View: R50 800 pp wat deel / R38 590 per kind onder 12 jaar
- Binnekajuit: R47 190 pp wat deel
Included
- Retoervlugkaartjies
- Vervoer van lughawe na hawe en terug
- 7 nagte aan boord die MSC Armonia met alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, en versekering ook ingesluit)
- Toerbroers Gids
Excluded:
- Visas (ons staan by)
- Reisversekering (ons staan by)
- Extra activities
- Drinks
Contact sya@toerbroers.co.za for more information.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Contact Us
Feel free to contact us for more information
Facebook group
Not a member yet?
If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy