Croatia & Italie (Venesië)

Toerbroers Croasië en Venesië Cruise 2026

8 dae, 7 nagte

Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit, gidse

 

R47 190 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit!

 

Kom kuier saam met ons op een van die lekkerste Meditireense cruises wat die Italiaanse

juweel, Venesië en die bekende Croasiese dorpe, Dubrovnik en Split ook insluit.

 

!!! Deposito van R4500 per persoon nou betaalbaar, die res 90 dae voor vertrek !!!

 

Datums:

27 Junie – 6 Julie 2026 (skoolvakansie)

 

Kostes per kajuit:

  • Balkonkajuit: R58 830 pp wat deel
  • Ocean View: R50 800 pp wat deel / R38 590 per kind onder 12 jaar
  • Binnekajuit: R47 190 pp wat deel

 

Ingesluit:

  • Retoervlugkaartjies
  • Vervoer van lughawe na hawe en terug
  • 7 nagte aan boord die MSC Armonia met alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, en versekering ook ingesluit)
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Visas (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra aktiwiteite
  • Drankies

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans