Die Victoria Valle

2026 VICTORIA VALLE

R11 999 pps

 

$$$ Nou genoeg tyd om af te betaal $$$

 

Hierdie is een van ons grootste toere! Kom saam met ons na een van die wêreld se grootste wonders – Victoria Valle!

 

*** R11 999 per persoon wat deel vir hierdie ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding! ***

 

!!! R3000 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek, as jy nie nou die deposito het nie kyk asb na betaal opsies hieronder. !!!

 

BETAAL OPSIES:

  • KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak Kontak

sya@toerbroers.co.za

  • AFTREK ORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.

Kontak credit@toerbroers.co.za

  • FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.

Kontak credit@toerbroers.co.za

 

Dates

26 – 29 Junie 2026

17 – 20 Julie 2026

25 – 28 September 2026

30 Okt – 2 November 2026

 

Dit sluit in:

  • Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe
  • Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls
  • 3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village
  • Toerbroers gidse

 

Excluded:

  • Etes en drankies nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite (ons reël)
  • Resiversekering (ons kan bystaan)

 

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish