Die Victoria Valle
‼️⏳ NOU GENOEG TYD OM AF TE BETAAL! ⏳‼️
🌿🌍 Victoria Falls Toer 2026 🌍🌿
✨ Een van die wêreld se grootste natuurwonders wag vir jou
🌊 Kom beleef die asemrowende Victoria Falls saam met ons
💸 Slegs R11 999 p.p. wat deel
🗓️ 4 dae, 3 nagte
💳 R3000 deposito nou betaalbaar
⏳ Balans betaalbaar 8 weke voor vertrek
⚡ Geen deposito nou? Kyk na ons betaal opsies hieronder
✅ BETAAL OPSIES
🔴 KONTANT OPSIE:
🔒 R3000 p.p. deposito nou betaalbaar
📆 Daarna kwartaaliks betaal
⏳ Balans betaalbaar 8 weke voor vertrek
📩 sya@toerbroers.co.za
🔴 AFTREKORDER OPSIE:
❌ Geen deposito
💳 Slegs R800 admin fooi
📆 Betaal oor maande sonder ENIGE rente
✔️ Geregistreerde NKB kredietverskaffer
📩 credit@toerbroers.co.za
🔴 FINANSIERING OPSIE:
📆 Langer termyn afbetaling
📉 Min rente
📩 credit@toerbroers.co.za
📅 Datums:
🗓️ 6 – 9 Maart 2026
🗓️ 24 – 27 April 2026
🗓️ 22 – 25 Mei 2026
🗓️ 26 – 29 Junie 2026
🗓️ 17 – 20 Julie 2026
🗓️ 25 – 28 September 2026
🗓️ 30 Oktober – 2 November 2026
✨ Dit sluit in:
✈️ Retoervlugte vanaf OR Tambo na Victoria Falls, Zimbabwe
🚐 Shuttle dienste van en na die lughawe
🏨 3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village
🧭 Toerbroers gidse
❌ Uitgesluit:
🍽️ Etes en drankies nie genoem
🎟️ Ekstra aktiwiteite (ons help reël)
🛡️ Reisversekering (ons help)
📩 Bespreek jou plek nou:
Stuur ‘n epos na 👉 sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy