Icon of the Seas Caribbean Cruise
Icon of the Seas Caribbean Cruise 2027
Kom vaar 2027 saam met ons op die GROOTSTE skip in die wêreld na die Caribbean!
9 dae, 8 nagte
Vlugte, shuttles, hotel, boot, etes en gidse ingesluit
$$$ R69 999 per persoon wat deel in binnekajuit $$$
Ons so opgewonde oor hierdie nuwe toer! Kom ons geniet die prentjie mooi strande van Miami en daarna klim ons op die wereld se grooste skip, Icon of the Seas na die Caribbean! Ons besoek onder andere Bahamas, Mexico en Honduras. Alle verblyf, etes en Vermaak op die boot ingesluit!
!!! R5000 deposito per persoon betaalbaar om jou plek te verseker, ons het beperkde spasie !!!
Kostes:
- Binnekajuit: R69 999 per persoon wat deel
- Ocean View Kajuit: R73 297 per persoon wat deel
- Central Park Balkon Kajuit: R77 553 per persoon wat deel
Dates
20 – 30 Mei 2027
Ingesluit in die toer:
- Retoervlugte na Miami van Johannesburg
- Shuttles
- 1 x nag verblyf in Miami (4* Cadillac Hotel & Beach Club Autograph Collection)
- 7 nagte aan boord die Icon of the Seas met alle etes, hawefooie en diensfooie ingesluit
- Toerbroers Gidse
Excluded:
- Reisversering (ons staan by)
- US Visas (ons staan by)
- City Tax in Miami
- Resortfooi in Miami
- Extra activities
- Drankies en etes nie genoem
Feel free to contact sya@toerbroers.co.za for more information
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy