Icon of the Seas Caribbean Cruise

Icon of the Seas Caribbean Cruise 2027

Kom vaar 2027 saam met ons op die GROOTSTE skip in die wêreld na die Caribbean!

9 dae, 8 nagte

Vlugte, shuttles, hotel, boot, etes en gidse ingesluit

 

$$$ R69 999 per persoon wat deel in binnekajuit $$$

 

Ons so opgewonde oor hierdie nuwe toer! Kom ons geniet die prentjie mooi strande van Miami en daarna klim ons op die wereld se grooste skip, Icon of the Seas na die Caribbean! Ons besoek onder andere Bahamas, Mexico en Honduras. Alle verblyf, etes en Vermaak op die boot ingesluit!

 

!!! R5000 deposito per persoon betaalbaar om jou plek te verseker, ons het beperkde spasie !!!

 

Kostes:

  • Binnekajuit: R69 999 per persoon wat deel
  • Ocean View Kajuit: R73 297 per persoon wat deel
  • Central Park Balkon Kajuit: R77 553 per persoon wat deel

 

Datums:

20 – 30 Mei 2027

 

Ingesluit in die toer:

  • Retoervlugte na Miami van Johannesburg
  • Shuttles
  • 1 x nag verblyf in Miami (4* Cadillac Hotel & Beach Club Autograph Collection)
  • 7 nagte aan boord die Icon of the Seas met alle etes, hawefooie en diensfooie ingesluit
  • Toerbroers Gidse

 

Uitgesluit:

  • Reisversering (ons staan by)
  • US Visas (ons staan by)
  • City Tax in Miami
  • Resortfooi in Miami
  • Ekstra aktiwiteite
  • Drankies en etes nie genoem

 

Kontak gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans