MSC Somervakansie na Pomene

Jou MSC Somervakansie na Pomene Mosambiek

4 nagte, 5 Dae

Slegs 20 kajuite beskikbaar

 

 

!!! Van R11 250 per persoon wat deel !!! Kinders 2 – 17 jaar vanaf R6450 !!!

 

Beplan nou al jou 2026 somervakansie! Kom kuier Desember 2026 op die MSC Armonia Boot van Durban na Pomene (Mosambiek) en terug.

 

  • KONTANT OPSIE: Slegs R2000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 80 dae voor vertrek.

Kontak sya@toerbroers.co.za

  • FINANSIER OPSIE: Aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Moet boek voor einde Mei 2026. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.

Kontak credit@toerbroers.co.za

 

Dates

14 – 18 Desember 2026

 

Wat is ingesluit in die fooi:

  • 4 Nagte Akkommodasie in ‘n Binne, Ocean View of Balkonkajuit (verskillende prysopsies)
  • All Meals
  • Aanboord vermaak (sekere)
  • Insurance
  • Hawe Fooie
  • Service Fees
  • Toerbroers Gids

 

Excluded:

  • Drankies (kan pakkette vooraf koop)
  • Snacks
  • Wifi
  • Aktiwiteite in Pomene (kan vooraf bespreek)
  • Vlugte en vervoer na Durban

 

*** Gaste wat die reis meemaak moet ‘n geldige paspoort byderhand hê en kinders onder 18 jaar moet oor ‘n ‘unabridged’ sertifikaat beskik.

 

Contact sya@toerbroers.co.za for more information.

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

42 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish