MSC Somervakansie na Pomene
Jou MSC Somervakansie na Pomene Mosambiek
4 nagte, 5 Dae
Slegs 20 kajuite beskikbaar
Â
!!! Van R11 250 per persoon wat deel !!! Kinders 2 – 17 jaar vanaf R6450 !!!
Beplan nou al jou 2026 somervakansie! Kom kuier Desember 2026 op die MSC Armonia Boot van Durban na Pomene (Mosambiek) en terug.
- KONTANT OPSIE: Slegs R2000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 80 dae voor vertrek.
Kontak sya@toerbroers.co.za
- FINANSIER OPSIE: Aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Moet boek voor einde Mei 2026. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Datums:
14 – 18 Desember 2026
Wat is ingesluit in die fooi:
- 4 Nagte Akkommodasie in ‘n Binne, Ocean View of Balkonkajuit (verskillende prysopsies)
- Alle Etes
- Aanboord vermaak (sekere)
- Versekering
- Hawe Fooie
- Diensfooie
- Toerbroers Gids
Uitgesluit:
- Drankies (kan pakkette vooraf koop)
- Peuselhappies
- Wifi
- Aktiwiteite in Pomene (kan vooraf bespreek)
- Vlugte en vervoer na Durban
*** Gaste wat die reis meemaak moet ‘n geldige paspoort byderhand hê en kinders onder 18 jaar moet oor ‘n ‘unabridged’ sertifikaat beskik.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy