New York Toer
Toerbroers New York Toer 2026
6 days, 5 nights
R36 990 per persoon wat deel
Vlugte en verblyf in New York en Istanbul, shuttles en gidse
Kom kuier saam met ons in die stad wat nooit slaap nie – die Groot Appel EN een nag in Istanbul! Ons bly in die hart van Times Square en gaan die stad plat verken! Van 5th Avenue, Central Park, Empire State Building, Lady Liberty, China Town ens ens! Ons loer sommer ook in by van die bekendste restaurante en eetplekke soos Cake Boss en vele meer! In Istanbul kan jy die geskiedkundige stad verken en bietjie shopping ook inwerk.
!!! R3500 deposito, die res 8 weke voor vertrek !!!
Dates
12 – 20 September 2026
Included
- Retoervlugte vanaf Johannesburg na New York
- Vervoer van lughawe na hotel en terug
- 4 nagte verblyf in Hotel Edison Time Square
- 1 nag verblyf in Istanbul met ontbyt
- Turkse e-visa
- Afrikaanse Toergids
Excluded:
- Etes
- Drinks
- Visas vir Amerika (ons staan by)
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra Aktiwiteite
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy