New York Toer

Toerbroers New York Toer 2026

6 dae, 5 nagte

R36 990 per persoon wat deel

Vlugte en verblyf in New York en Istanbul, shuttles en gidse

 

Kom kuier saam met ons in die stad wat nooit slaap nie – die Groot Appel EN een nag in Istanbul! Ons bly in die hart van Times Square en gaan die stad plat verken! Van 5th Avenue, Central Park, Empire State Building, Lady Liberty, China Town ens ens! Ons loer sommer ook in by van die bekendste restaurante en eetplekke soos Cake Boss en vele meer! In Istanbul kan jy die geskiedkundige stad verken en bietjie shopping ook inwerk.

 

!!! R3500 deposito, die res 8 weke voor vertrek !!!

 

Datums:

12 – 20 September 2026

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na New York
  • Vervoer van lughawe na hotel en terug
  • 4 nagte verblyf in Hotel Edison Time Square
  • 1 nag verblyf in Istanbul met ontbyt
  • Turkse e-visa
  • Afrikaanse Toergids

 

Uitgesluit:

  • Etes
  • Drankies
  • Visas vir Amerika (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra Aktiwiteite

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans