Rwanda Gorillas
TOERBROERS RWANDA GORILLA TOER 2025
3 dae 2 nagte
R42 990.00 per persoon wat deel
R49 990.00 per enkelpersoon
Kom reis saam met ons na Rwanda en beleef die wonder van die gorillas, die wonderskoon natuur en vele meer.
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Dates
12 -16 November 2025
✅The tour includes the following:
- Retoervlugte op Air Rwanda vanaf Johannesburg
- Shuttles van lughawe na hotel
- Geniet middagete by ‘n plaaslike restaurant en besoek die Rwanda Genocide Memorial
- Een nag verblyf by Park Inn Radisson Blue met aandete en ontbyt
- 2 nagte verblyf by Mountain Gorillas View Lodge, gelee in die Volcanoes National Park met ontbyt, middagete en aandete
- Besoek die Ellen DeGeneres Campus of the Dian Fossey Gorilla Fund
- 1 x Gorilla besoek permit in die Volcanoes Nationale Park
- Aandete die laaste aand voor vertrek
- 4 x 4 vehicle
- Rwandese Engelssprekende gidse
- Toerbroers gids
❌Excluded:
- Reisversekering (ons kan daarmee bystaan)
- Fooitjies vir gidse
- Drinks and certain lunches
- Ekstra aktiwiteite nie genoem (golden monkeys)
💳 Deposito R3500 per persoon met volle bedrag 90 dae voor vertrek betaalbaar
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Contact Us
Feel free to contact us for more information
Facebook group
Not a member yet?
If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy