Rwanda Gorillas saam met Toerbroers

Rwanda Gorillas saam met Toerbroers

2026 Bucket List Toer

4 days, 3 nights

R44 725 pp wat deel

 

*** Slegs plek vir 10 gaste ***

 

Baie van ons het nog hierdie op ons lysie van ‘moet doen’ toere! Nou kan jy saam met Toerbroers die gorillas in Rwanda besigtig en sommer ook bietjie meer van hierdie ongelooflike land leer! Rwanda het ‘n spesiale aanbod vir hulle gorilla visas en ons kan nog hierdie jaar daarvan gebruik maak voor dit weer die hoogte inskiet!

 

!!! R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek !!!

 

Date:

19-22 November 2026

 

Package includes:

  • Retoervlugte op RwandaAir vanaf Johannesburg na Kigali Lughawe
  • Shuttles van lughawe na hotel
  • Een nag verblyf by Park Inn Radisson Blue met aandete, bed en ontbyt
  • Besoek die Genocide museum, Kimironko Mark en geniet middagete
  • Twee nagte verblyf by Mountain View Gorilla Lodge op ‘n aandete, bed en ontbyt basis.
  • Besoek die Ellen DeGeneres Campus of the Dian Fossey Fund
  • 1 x Gorilla besoek permit in die Volcanoes Nationale Park
  • 4 x 4 vehicle
  • Rwanda Engelssprekende gidse
  • Toerbroers gids
  • Aandete die laaste aand in Kigali voor terug na SA vertrek

 

Excluded:

  • Reisversekering (ons kan daarmee bystaan)
  • Fooitjies vir gidse
  • Drinks and certain lunches
  • Ekstra aktiwiteite nie genoem

 

Ons is ongelooflik opgewonde oor hierdie toer! Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking.

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish