Rwanda Gorillas saam met Toerbroers
Rwanda Gorillas saam met Toerbroers
2026 Bucket List Toer
4 dae, 3 nagte
R44 725 pp wat deel
*** Slegs plek vir 10 gaste ***
Baie van ons het nog hierdie op ons lysie van ‘moet doen’ toere! Nou kan jy saam met Toerbroers die gorillas in Rwanda besigtig en sommer ook bietjie meer van hierdie ongelooflike land leer! Rwanda het ‘n spesiale aanbod vir hulle gorilla visas en ons kan nog hierdie jaar daarvan gebruik maak voor dit weer die hoogte inskiet!
!!! R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek !!!
Datum:
19-22 November 2026
Pakket sluit in:
- Retoervlugte op RwandaAir vanaf Johannesburg na Kigali Lughawe
- Shuttles van lughawe na hotel
- Een nag verblyf by Park Inn Radisson Blue met aandete, bed en ontbyt
- Besoek die Genocide museum, Kimironko Mark en geniet middagete
- Twee nagte verblyf by Mountain View Gorilla Lodge op ‘n aandete, bed en ontbyt basis.
- Besoek die Ellen DeGeneres Campus of the Dian Fossey Fund
- 1 x Gorilla besoek permit in die Volcanoes Nationale Park
- 4 x 4 voertuig
- Rwanda Engelssprekende gidse
- Toerbroers gids
- Aandete die laaste aand in Kigali voor terug na SA vertrek
Uitgesluit:
- Reisversekering (ons kan daarmee bystaan)
- Fooitjies vir gidse
- Drankies en sekere middagetes
- Ekstra aktiwiteite nie genoem
Ons is ongelooflik opgewonde oor hierdie toer! Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking.
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy