Serengeti

2027 Toerbroers Serengeti, Wêreld se Grootste Migrasie Toer

 

6 dae – R69 990 per person wat deel

Jy kan afbetaal

 

– INGESLUIT –

  • alle vlugte – binneland en internasionaal •retoer shuttles •verblyf •venstersitplek 4×4 ritte •parkfooie •verwysingskaarte •water in voertuie • etes soos aangedui •gidse •”river crossings” •Afrika kunsgallery•

Hierdie is ‘n “bucket list” offer. Geniet ‘n voorste sitplek en heelpad venster sitplek in jou 4×4 ritte, om die wêreld se grootste natuurlike trek van wonders te aanskou, die Groot Wildebees Migrasie. Kom bekyk saam met ons die wonders van Tanzanië se nasionale parke met hierdie unieke 6-dae safari wat ook ‘n besoek aan die Ngorongoro Krater en die krematart bome van die Tarangire insluit. Van Sentraal Kiliminjaro tot Noord Serengeti!

  • Ons kan net 18 gaste saamvat

‘n Deposito van R5000 is nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

 

📅 Dates

13-20 Augustus 2027

12-19 September 2027

 

The tour includes the following:

  • Retoervlugte van Johannesburg na Kilimanjaro Lughawe
  • Shuttles
  • 1 x nag verblyf in Arusha met aandete en ontbyt
  • 4 x nagte verblyf in die nasionale parke met alle etes (ontbyt, middagete en aandete)
  • 4 x 4 safari voertuie
  • Verwysingsboeke en kaarte van die area
  • Gebottelde water in die safari voertuie
  • Dagbesoek aan die Ngorongoro Krater
  • Vlug in ‘n ligte vliegtuig vanaf die noorde van die Serengeti na Arusha
  • Alle parkfooie
  • Toerbroers en plaaslike gidse

 

Excluded:

  • Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam versekering)
  • Drankies en etes nie genoem
  • Footjies vir gidse
  • Lugballonritte
  • Besoek aan plaaslike Masaai Kultuur Dorpie

Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

44 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish