Serengeti
2027 Toerbroers Serengeti, Wêreld se Grootste Migrasie Toer
6 dae – R69 990 per person wat deel
Jy kan afbetaal
– INGESLUIT –
- alle vlugte – binneland en internasionaal •retoer shuttles •verblyf •venstersitplek 4×4 ritte •parkfooie •verwysingskaarte •water in voertuie • etes soos aangedui •gidse •”river crossings” •Afrika kunsgallery•
Hierdie is ‘n “bucket list” offer. Geniet ‘n voorste sitplek en heelpad venster sitplek in jou 4×4 ritte, om die wêreld se grootste natuurlike trek van wonders te aanskou, die Groot Wildebees Migrasie. Kom bekyk saam met ons die wonders van Tanzanië se nasionale parke met hierdie unieke 6-dae safari wat ook ‘n besoek aan die Ngorongoro Krater en die krematart bome van die Tarangire insluit. Van Sentraal Kiliminjaro tot Noord Serengeti!
- Ons kan net 18 gaste saamvat
‘n Deposito van R5000 is nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.
📅 Datums:
13-20 Augustus 2027
12-19 September 2027
✅Die toer sluit die volgende in:
- Retoervlugte van Johannesburg na Kilimanjaro Lughawe
- Shuttles
- 1 x nag verblyf in Arusha met aandete en ontbyt
- 4 x nagte verblyf in die nasionale parke met alle etes (ontbyt, middagete en aandete)
- 4 x 4 safari voertuie
- Verwysingsboeke en kaarte van die area
- Gebottelde water in die safari voertuie
- Dagbesoek aan die Ngorongoro Krater
- Vlug in ‘n ligte vliegtuig vanaf die noorde van die Serengeti na Arusha
- Alle parkfooie
- Toerbroers en plaaslike gidse
❌Uitgesluit:
- Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam versekering)
- Drankies en etes nie genoem
- Footjies vir gidse
- Lugballonritte
- Besoek aan plaaslike Masaai Kultuur Dorpie
Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy