Toerbroers Serengeti
2026 Toerbroers Serengeti, Wêreld se Grootste Migrasie Toer
6 dae – R63 338 per person wat deel
- alle vlugte – binneland en internasionaal •retoer shuttles •verblyf •venstersitplek 4×4 ritte •parkfooie •verwysingskaarte •water in voertuie • etes soos aangedui •gidse •“river crossings” •Afrika kunsgallery•
Hierdie is ‘n ‘bucket list offer. Geniet ‘n voorste sitplek en heelpad venster sitplek in jou 4×4 ritte, om die wêreld se grootste natuurlike trek van wonders te aanskou – die Groot Wildebees Migrasie. Kom bekyk saam met ons die wonders van Tanzanië se nasionale parke met hierdie unieke 6-dae safari wat ook ‘n besoek aan die Ngorongoro Krater en die krematart bome van die Tarangire insluit. Van Sentraal Kiliminjaro tot Noord Serengeti!
!!! Ons kan net 17 gaste saamvat !!!
$$$ ‘n Deposito van R5000 is nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek $$$
Dates
15 -20 Augustus 2026
6 – 11 September 2026
11 – 16 September
Included
- Retoervlugte met Kenya Airways van Johannesburg na Kilimanjaro Lughawe
- Shuttles
- 1 x nag verblyf in Arusha met aandete en ontbyt
- 4 x nagte verblyf in die nasionale parke met alle etes (ontbyt, middagete en aandete)
- 4 x 4 safari voertuie
- Verwysingsboeke en kaarte van die area
- Gebottelde water in die safari voertuie
- Dagbesoek aan die Ngorongoro Krater
- Vlug in ‘n ligte vliegtuig vanaf die noorde van die Serengeti na Arusha
- Alle parkfooie
- Toerbroers en plaaslike gidse
Not included:
- Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam versekering)
- Drankies en etes nie genoem
- Fooitjies vir gidse
- Lugballonritte
- Besoek aan plaaslike Masaai Kultuur Dorpie
- Let wel, Suid-Afrikaners benodig nie visas vir Tanzanië
Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy