Toerbroers Serengeti

2026 Toerbroers Serengeti, Wêreld se Grootste Migrasie Toer

6 dae – R63 338 per person wat deel

 

– INGESLUIT –

  • alle vlugte – binneland en internasionaal •retoer shuttles •verblyf •venstersitplek 4×4 ritte •parkfooie •verwysingskaarte •water in voertuie • etes soos aangedui •gidse •“river crossings” •Afrika kunsgallery•

 

Hierdie is ‘n ‘bucket list offer. Geniet ‘n voorste sitplek en heelpad venster sitplek in jou 4×4 ritte, om die wêreld se grootste natuurlike trek van wonders te aanskou – die Groot Wildebees Migrasie. Kom bekyk saam met ons die wonders van Tanzanië se nasionale parke met hierdie unieke 6-dae safari wat ook ‘n besoek aan die Ngorongoro Krater en die krematart bome van die Tarangire insluit. Van Sentraal Kiliminjaro tot Noord Serengeti!

 

!!! Ons kan net 17 gaste saamvat !!!

‘n Deposito van R5000 is nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

 

Datums:

15 -20 Augustus 2026

6 – 11 September 2026

11 – 16 September

 

Ingesluit:

Retoervlugte met Kenya Airways van Johannesburg na Kilimanjaro Lughawe

Shuttles

1 x nag verblyf in Arusha met aandete en ontbyt

4 x nagte verblyf in die nasionale parke met alle etes (ontbyt, middagete en aandete)

4 x 4 safari voertuie

Verwysingsboeke en kaarte van die area

Gebottelde water in die safari voertuie

Dagbesoek aan die Ngorongoro Krater

Vlug in ‘n ligte vliegtuig vanaf die noorde van die Serengeti na Arusha

Alle parkfooie

Toerbroers en plaaslike gidse

 

Nie ingesluit:

Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam versekering)

Drankies en etes nie genoem

Fooitjies vir gidse

Lugballonritte

Besoek aan plaaslike Masaai Kultuur Dorpie

 

Let wel, Suid-Afrikaners benodig nie visas vir Tanzanië.

 

Kontak vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

42 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans