Toerbroers Israel Toer

Toerbroers Israel Toer 2027

8 days, 7 nights

R41 790 per persoon wat deel

 

Kom onderneem hierdie pelgrimstog saam met ons en ervaar die hoogtepunte van Israel wat onder andere Nasaret, die See van Galilea, Kapernaum, Bethlehem en Jerusalem insluit!

 

Date:

10 – 17 April 2027

R6500 deposito per persoon betaalbaar om jou plek te verseker! Ons het net plek vir 20 gaste.

 

GEEN DEPOSITO. ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

 

FINANSIER OPSIE. ‘n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaffer.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

 

KONTANT OPSIE. Jy kan onskontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R4500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.

KONTAK: sya@toerbroers.co.za

Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.

 

Ingesluit in die toer:

Retoer vlugte vanaf Johannesburg

Lughawe belastings

Akkommodasie in top toeristeklas hotelle

Twee etes per dag (ontbyt & aandete)

Alle besienswaardige plekke

Reis in luukse lugverkoelde bus

Vervoer tussen lughawens en hotelle in buiteland

Een “St. Peters Fish” middag ete

Fooitjiegelde aan hotelle, bus bestuurder en gids

Groepversekering vir persone onder 69

Admin Koste

Engelssprekende gids

Toerbroers Gids

Geestelike leier

 

Excluded:

Etes nie genoem

Drankies en peuselhappies

Israel e-visa (geen kostes verbonde)

 

For more information, contact sya@toerbroers.co.za

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

42 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish