Toerbroers Israel Toer

Toerbroers Israel Toer 2027

8 dae, 7 nagte

 

!!! R41 790 per persoon wat deel !!!

 

Kom onderneem hierdie pelgrimstog saam met ons en ervaar die hoogtepunte van Israel wat onder andere Nasaret, die See van Galilea, Kapernaum, Bethlehem en Jerusalem insluit!

 

Datum:

10 – 17 April 2027

 

R6500 deposito per persoon betaalbaar om jou plek te verseker! Ons het net plek vir 20 gaste.

 

BETALINGSOPSIES:

  • GEEN DEPOSITO: ’n Aftrekorder maandeliks, rentevry, met gelyke paaiemente oor beskikbare maande tot en met die maand voor vertrek.

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

  • FINANSIER OPSIE: ‘n Vakansielening betaalbaar oor 12 of meer maande, met rente wat laer is as jou kredietkaart, is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor die goeie prys, spasie of dat die pakket uitverkoop, finansier eerder. Jy kan die finansiering vinniger afbetaal sonder “penalties” en so verseker jy jou plek teen die goedkoper prys. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en is ’n gemagtigde kredietverskaff

KONTAK: credit@toerbroers.co.za

  • KONTANT OPSIE: Jy kan onskontant-opsie kies waar ’n nie-terugbetaalbare deposito van R4500 pp nou betaalbaar is, en die balans 8 weke voor vertrek.

KONTAK: sya@toerbroers.co.za

Terme en voorwaardes geld op alle transaksies.

 

Ingesluit in die toer:

  • Retoer vlugte vanaf Johannesburg
  • Lughawe belastings
  • Akkommodasie in top toeristeklas hotelle
  • Twee etes per dag (ontbyt & aandete)
  • Alle besienswaardige plekke
  • Reis in luukse lugverkoelde bus
  • Vervoer tussen lughawens en hotelle in buiteland
  • Een “St. Peters Fish” middag ete
  • Fooitjiegelde aan hotelle, bus bestuurder en gids
  • Groepversekering vir persone onder 69
  • Admin Koste
  • Engelssprekende gids
  • Toerbroers Gids
  • Geestelike leier

 

Uitgesluit:

  • Etes nie genoem
  • Drankies en peuselhappies
  • Israel e-visa (geen kostes verbonde)

 

Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans