Toerbroers Leopard Creek Golf Toer
Toerbroers Leopard Creek Golf Toer 2026
4 dae, 3 nagte, 2 golfbane
Vervoer, etes, gholf en gidse ingesluit
R19 600 per persoon wat deel
Wees willer as die wildtuin en geniet ons 5 ster golftoer vir 2026 op eie bodem! Ons speel tussen die natuur by Skukuza Golfbaan en gaan swaai dan die stokke by een van Suid-Afrika se beste bane, Leopard Creek!
!!! Deposito is R3500 per persoon, die res 8 weke voor vertrek. Slegs plek vir 20 spelers. !!!
Dates
12 – 15 Augustus 2026
Ingesluit in die pakket:
Vervoer vanaf Pretoria
1 x aand Skukuza Safari lodge met aandete en ontbyt
1 x golf by Skukuza Golf Baan met middagete
1 x nag Buhala lodge met ontbyt en aandete
1 x golf by Leopard Creek
1 x nag Bucklers Lodge met aandete en ontbyt
Toerbroers Gids
Excluded:
Etes en drankies nie genoem
Golfkarretjies
Golfstokke
Epos gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy