Toerbroers Leopard Creek Golf Toer
Toerbroers Leopard Creek Golf Toer 2026
4 dae, 3 nagte, 2 golfbane
Vervoer, etes, gholf en gidse ingesluit
!!! R19 600 per persoon wat deel !!! Slegs plek vir 20 spelers !!!
Wees willer as die wildtuin en geniet ons 5 ster golftoer vir 2026 op eie bodem! Ons speel tussen die natuur by Skukuza Golfbaan en gaan swaai dan die stokke by een van Suid-Afrika se beste bane, Leopard Creek!
$$$ Deposito is R3500 per persoon, die res 8 weke voor vertrek $$$
Datums:
12 – 15 Augustus 2026
Ingesluit in die pakket:
- Vervoer vanaf Pretoria
- 1 x aand Skukuza Safari lodge met aandete en ontbyt
- 1 x golf by Skukuza Golf Baan met middagete
- 1 x nag Buhala lodge met ontbyt en aandete
- 1 x golf by Leopard Creek
- 1 x nag Bucklers Lodge met aandete en ontbyt
- Toerbroers Gids
Uitgesluit:
- Etes en drankies nie genoem
- Golfkarretjies
- Golfstokke
Epos gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy