Toerbroers Mosambiek Vilankulos
🏝️✈️ Toerbroers Mosambiek 2026 ✈️🏝️
🗓️ 6 days, 5 nights
💸 R18 750 p.p. wat deel
✈️ Vlugte • 🍽️ Etes • 🏨 Verblyf • 🚐 Lughawe vervoer • 🧭 Gidse ingesluit
🌊 Lus vir ‘n ongerepte Mosambiek vakansie sonder die lang ry?
🔥 Hierdie splinternuwe toer maak dit maklik en sorgloos
✈️ Direkte vlugte vanaf Johannesburg na Vilankulos
🌴 Ontspan, eet lekker en geniet die natuurskoon sonder moeite
💳 Deposito: R3500 p.p.
⏳ Balans betaalbaar 8 weke voor vertrek
📅 Dates
🗓️ 9 – 14 Junie 2026
🗓️ 2 – 6 September 2026
✨ Included
✈️ Retoervlugte vanaf Johannesburg
🚐 Shuttle dienste na en van lughawe
🏨 5 nagte by Baobab Beach Resort, Vilankulos
🍳 Ontbyt en 🍖 aandete
🧭 Toerbroers gids
❌ Excluded:
🍹 Drankies en etes nie genoem
🎟️ Ekstra aktiwiteite
🛡️ Reisversekering
📩 Bespreek jou plek nou:
Kontak 👉 sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy