Toerbroers Mosambiek Vilankulos

Toerbroers Mosambiek 2026

6 dae, 5 nagte

R18 750 per persoon wat deel

  • vlugte • etes • verblyf • lughawe vervoer • gidse •

 

Lus vir ‘n ongerepde Mosambiek vakansie sonder die kopseer van ver ry? Ons splinternuwe Mosambiek vakansie is dan net vir jou! Geniet sorglose direkte vlugte vanaf Johannesburg na Vilankulos, 5 nagte verblyf met aandete en ontbyt en ons Toerbroers span wat alles vir jou gemaklik maak!

 

!!! R3500 deposito per persoon betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek !!!

 

Datums:

9 – 14 Junie 2026

2 – 6 September 2026

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Shuttles van lughawe na hotel en terug
  • 5 nagte verblyf by Baobab Beach Resort, Vilankulos
  • Ontbyt en Aandete
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Drankies en etes nie genoem
  • Ekstra aktiwiteite
  • Reisversekering

 

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans