Toerbroers Zanzibar
Zanzibar 2027
5 en 8 dae
ALL INCLUSIVE – vlugte, verblyf, shuttles, etes & drankies
*** Vanaf R17 600 pp wat deel ***
$$$Â BETAAL JOU VAKANSIE AF OOR DIE JAARÂ $$$
Ons Zanzibar toere is van die lekkerste en nou kan jy al klaar jou somervakansie vir 2027 bespreek! Vlugte vanaf Johannesburg en verblyf in 4* gemak by een die mooiste oorde wat die eiland kan offer. Alle etes, drankies en resort aktiwiteite ingesluit. Ons Toerbroers gids is ook aan diens om met alles by te staan, ekstra aktiwiteite te bespreek en seker te maak jy kan net jou droomvakansie geniet!
BETAAL OPSIES:
- KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.
Kontak sya@toerbroers.co.za
- FINANSIER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Betaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
- FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
📅 Dates
| 5 Dae, 4 Nagte | 8 Dae, 7 Nagte |
| 16-20 Maart 2027 | 20-27 Maart 2027 |
| 23-27 Maart 2027 | 8-15 Mei 2027 |
| 11-15 Mei 2027 | 15-22 Mei 2027 |
| 18-22 Mei 2027 | 1-8 Junie 2027 |
| 1-5 Junie 2027 | 4-11 September 2027 |
| 13-18 September 2027 | 11-18 September 2027 |
| 18-23 Oktober 2027 | 18-25 Oktober 2027 |
| 2-6 November 2027 | 23-30 Oktober 2027 |
| 30 Okt – 6 Nov 2027 |
Â
Maart 2027 – Mei 2027 Pakket pryse
| 5 Dae, 4 Nagte | 8 Dae, 7 Nagte | ||
| Per persoon wat deel | R17 600.00 | Per persoon wat deel | R21 900.00 |
| Enkelpersoon | R19 250.00 | Enkelpersoon | R25 900.00 |
| Kinders onder 12 jaar | R13 900.00 | Kinder sonder 12 jaar | R16 900.00 |
Â
Junie 2027 – November 2027 Pakket pryse
| 5 Dae, 4 Nagte | 8 Dae, 7 Nagte | ||
| Per persoon wat deel | R21 740.00 | Per persoon wat deel | R26 890.00 |
| Enkelpersoon | R24 625.00 | Enkelpersoon | R31 900.00 |
| Kinders onder 12 jaar | R17 300.00 | Kinder sonder 12 jaar | R19 200.00 |
Â
Included
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Shuttles
- 4 of 7 nagte by Reef and Beach Resort all-inclusive in ‘n standaard mangrove kamer
- Toerbroers gidse
Â
Excluded:
- Verpligde Zanzibar versekering ($22)
- Addisionele reisversekering
- Daagsliks resortfooi ($5 per dag per persoon)
- Extra activities
For more information contact sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy