Toerbroers Zanzibar
Zanzibar 2027
5 en 8 dae
ALL INCLUSIVE – vlugte, verblyf, shuttles, etes & drankies
*** Vanaf R17 600 pp wat deel ***
$$$ BETAAL JOU VAKANSIE AF OOR DIE JAAR $$$
Ons Zanzibar toere is van die lekkerste en nou kan jy al klaar jou somervakansie vir 2027 bespreek! Vlugte vanaf Johannesburg en verblyf in 4* gemak by een die mooiste oorde wat die eiland kan offer. Alle etes, drankies en resort aktiwiteite ingesluit. Ons Toerbroers gids is ook aan diens om met alles by te staan, ekstra aktiwiteite te bespreek en seker te maak jy kan net jou droomvakansie geniet!
BETAAL OPSIES:
- KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.
Kontak sya@toerbroers.co.za
- FINANSIER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Betaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
- FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Inligting:
4 nagte – R17 600 per persoon wat deel
7 nagte – R21 900 per persoon wat deel
Datums:
16 -20 Maart 2027
20 -27 Maart 2027
23 -27 Maart 2027
8 – 15 Mei 2027
11 – 15 Mei 2027
15 – 22 Mei 2027
18 – 22 Mei 2027
1 – 8 Junie 2027 (hoër prys)
1 – 5 Junie 2027 (hoër prys)
Ingesluit:
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Shuttles
- 4 of 7 nagte by Reef and Beach Resort all-inclusive in ‘n standaard mangrove kamer
- Toerbroers gidse
Uitgesluit:
- Verpligde Zanzibar versekering ($22)
- Addisionele reisversekering
- Daagsliks resortfooi ($5 per dag per persoon)
- Ekstra aktiwiteite
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy