Turkye Antalya Gholf Toer
Turkye Antalya Gholf Toer
8 days, 7 nights
ALL INCLUSIVE RESORT
Vlugte, vervoer, verblyf, meeste etes, gholf, aktiwiteite, visas en gidse ingesluit
*** R54 950 per persoon wat deel ***
Turkye is nie net een van die mooiste en unieke lande nie, mense vlieg van regoor die wereld in om te kom golf speel! Geniet die uitstappies en geskiedenis van die stad, Istanbul en vlieg dan na Antalya vir ‘n onvergeetlike all-inclusive golf resort.
Date:
6 – 15 November 2026
Pryse:
- R54 950 per golfspeler wat deel
- R49 990 nie golfspeler wat deel
- R73 885 per enkelpersoon wat golf speel
$$$ Deposito slegs R5000 per persoon, die res 8 weke voor vertrek $$$
Included
- Retoervlugte vanaf Johannesburg na Istanbul
- Shuttles en vervoer
- 3 nagte Istanbul met ontbyt en een middagete
- Besoek en ingang Spice Bazaar, Grand Bazaar, Bosphorus Cruise, Beylerbeyi Palace, Galata Tower and BeyoÄŸlu Street
- 4 nagte by Gloria Verde Resort (All Inclusive basis)
- 3 rondtes gholf – 9 gaatjies – by Verde Golf Course
- Turkse visas
- Plaaslike en Afrikaanse gidse
Excluded:
- Sekere etes en drankies
- Extra activities
- Golf stokke en golf karretjies
For more information contact sya@toerbroers.co.za
Kyk na ons:
Lokale Toere
Contact Us
Feel free to contact us for more information
Facebook group
Not a member yet?
If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy