Turkye Antalya Gholf Toer

Turkye Antalya Gholf Toer

8 dae, 7 nagte

ALL INCLUSIVE RESORT

Vlugte, vervoer, verblyf, meeste etes, gholf, aktiwiteite, visas en gidse ingesluit

 

*** R54 950 per persoon wat deel ***

 

Turkye is nie net een van die mooiste en unieke lande nie, mense vlieg van regoor die wereld in om te kom golf speel! Geniet die uitstappies en geskiedenis van die stad, Istanbul en vlieg dan na Antalya vir ‘n onvergeetlike all-inclusive golf resort.

 

Datum:

6 – 15 November 2026

 

Pryse:

  • R54 950 per golfspeler wat deel
  • R49 990 nie golfspeler wat deel
  • R73 885 per enkelpersoon wat golf speel

 

$$$ Deposito slegs R5000 per persoon, die res 8 weke voor vertrek $$$

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Istanbul
  • Shuttles en vervoer
  • 3 nagte Istanbul met ontbyt en een middagete
  • Besoek en ingang Spice Bazaar, Grand Bazaar, Bosphorus Cruise, Beylerbeyi Palace, Galata Tower and BeyoÄŸlu Street
  • 4 nagte by Gloria Verde Resort (All Inclusive basis)
  • 3 rondtes gholf – 9 gaatjies – by Verde Golf Course
  • Turkse visas
  • Plaaslike en Afrikaanse gidse

 

Uitgesluit:

  • Sekere etes en drankies
  • Ekstra aktiwiteite
  • Golf stokke en golf karretjies

 

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans