Toerbroers 7 Kerke van Openbaring Turkye Toer
Toerbroers 7 Kerke van Openbaring Turkye Toer 2026
10 dae, 9 nagte met vlugte, etes, vervoer en aktiwiteite
*** R43 990 per persoon wat deel ***
$$$ Jy kan afbetaal! Net R4500 deposito per persoon nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek $$$
Kom stap saam met ons in die voetspore van die eerste Christene en kry ‘n dieper kykie na Paulus se sewe briewe aan die gemeentes van Openbaring en hoe dit verband hou met ons modern gelowiges. Ons besoek onder andere Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Dan doen ons natuurlik aan in die wêreldstad Istanbul en die grotgebergtes van Cappadocia. Jy wil die toer nie mis nie!
Dates
23 Oktober – 2 November 2026
Included
- Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye
- Shuttle dienste
- 2 nagte verblyf in Istanbul, 3 nagte in Cappadocia, 1 nag in Konya, 1 nag in Pammukale, 2 nagte Kusadasi met 9 ontbyte en 7 aandetes
- Vervoer insluitende binnelandse vlugte
- Ingange en verskeie aktiwiteite in elke stad
- Afrikaanse en Turkste Toergidse
Excluded:
- Certain meals
- Drinks
- Fooitjies vir gidse
- Visas vir Turkye (ons staan by)
- Reisversekering (ons staan by)
- Ekstra Aktiwiteite
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy