Toerbroers 7 Kerke van Openbaring Turkye Toer

Toerbroers 7 Kerke van Openbaring Turkye Toer 2026

10 dae, 9 nagte met vlugte, etes, vervoer en aktiwiteite

 

*** R43 990 per persoon wat deel ***

 

$$$ Jy kan afbetaal! Net R4500 deposito per persoon nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek $$$

 

Kom stap saam met ons in die voetspore van die eerste Christene en kry ‘n dieper kykie na Paulus se sewe briewe aan die gemeentes van Openbaring en hoe dit verband hou met ons modern gelowiges. Ons besoek onder andere Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Dan doen ons natuurlik aan in die wêreldstad Istanbul en die grotgebergtes van Cappadocia. Jy wil die toer nie mis nie!

 

Datums:

23 Oktober – 2 November 2026

 

Ingesluit:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye
  • Shuttle dienste
  • 2 nagte verblyf in Istanbul, 3 nagte in Cappadocia, 1 nag in Konya, 1 nag in Pammukale, 2 nagte Kusadasi met 9 ontbyte en 7 aandetes
  • Vervoer insluitende binnelandse vlugte
  • Ingange en verskeie aktiwiteite in elke stad
  • Afrikaanse en Turkste Toergidse

 

Uitgesluit:

  • Sekere etes
  • Drankies
  • Fooitjies vir gidse
  • Visas vir Turkye (ons staan by)
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Ekstra Aktiwiteite

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

12+

Tour Location

Languages

45 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans