Japan Kersiebloeisels en Suid-Korea 2027

Dertien dae van Tokio na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess, in die kersiebloeiselseisoen.

Japan en Suid-Korea13 DAE / 12 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Om Japan se kersiebloeisels te sien is vir baie ’n groot droom. Op hierdie cruise vaar ons van Tokio na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess.

Die roete sluit onder meer Tokio, Toba, Kochi, Nagasaki, Miyazaki en Busan in, met tyd vir natuur, kultuur en lekker saamkuier.

Datums

  • 4 - 18 Maart 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte van Johannesburg na Tokio
  • Shuttles
  • 1 nag in Tokio
  • 11 nagte aan boord die Sapphire Princess met alle etes en sekere drankies by etes
  • Hawefooie, fooitjies en belasting aan boord
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Japannese visum
  • Ekstra aktiwiteite
  • Wi-Fi
  • Drankies
  • Reisversekering

Meer foto's

Bespreek jou plek

Japan Kersiebloeisels en Suid-Korea 2027

  • BinnekajuitR75 500 per persoon wat deel
  • BalkonkajuitR95 700 per persoon wat deel
  • Deposito om jou plek te versekerR6 500 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.