TOERE > INTERNASIONALE TOERE
INTERNASIONALE TOERE
Ontdek die wêreld en beleef onvergeetlike internasionale avonture.
2026
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.
’n reis…
’n lewenswyse.
ONS INTERNASIONALE TOERE
2027 · Amsterdam, Oslo en die Noorse fjords
Sewe nagte op die MS Rotterdam langs Noorweë se fjords, met ’n nag in Amsterdam.
2027 · Adaaran Select Meedhupparu
Agt dae premium all-inclusive in ’n strandvilla in die Maldive, met net 18 plekke beskikbaar.
2027 · Zanzibar
Vyf of agt dae all-inclusive in 5-ster gemak by Dream of Zanzibar, een van die eiland se mooiste oorde.
2026 · Windhoek, Sossusvlei en Swakopmund
Ses dae deur Namibië: Windhoek, die rooi duine van Sossusvlei, Deadvlei en Swakopmund.
2026 · Zanzibar
Agt dae all-inclusive op Zanzibar om jou matriekjaar af te sluit, vir 18- tot 22-jariges.
2026 · Zanzibar
Vyf of agt dae in 5-ster luuksheid by die Riu Jambo op Zanzibar, met alle etes en drankies ingesluit.
2027 · Hanoi, Halongbaai, Da Nang en Hoi An
Nege nagte deur Vietnam met kultuur, kos, die strand en Halongbaai.
2026 · Efese, Istanboel en Kappadokië
Tien dae in die voetspore van die eerste Christene, langs die sewe gemeentes van Openbaring.
2027 · Zanzibar
Vyf of agt dae all-inclusive by Reef and Beach Resort op Zanzibar, met datums van Maart tot November.
2027 · Istanboel, Kappadokië, Antalya en Pamukkale
Tien dae deur Istanboel, Kappadokië, Antalya en die poele van Pamukkale.
2027 · Tokio tot Busan
Dertien dae van Tokio na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess, in die kersiebloeiselseisoen.
2027 · Athene, Santorini en Mykonos
Agt dae op die Rhapsody of the Seas deur die Griekse eilande, met Athene, Santorini en Mykonos.
2027 · Phuket
Agt dae in Phuket tydens Songkran, Thailand se groot waterfees, met vlugte en verblyf ingesluit.
2026 · Phuket en Krabi
Nege dae wat Phuket se bruisende eilandlewe met Krabi se rustige natuurskoon kombineer.
2027 · New York
Vyf dae in die stad wat nooit slaap nie, met verblyf in die hart van Times Square.
2027 · Victoria Falls
Vier dae by een van die wêreld se grootste natuurwonders, met vlugte en verblyf ingesluit.
2027 · Alaska
Nege dae op die Quantum of the Seas deur Alaska se gletsers, met walvisse, orkas en dalk die noorderlig.
2027 · Helsinki en Rovaniemi
Sewe dae in Finland met drie nagte in ’n glas-iglo onder die noorderlig, net 20 plekke.
2026 · Helsinki en Rovaniemi
Sewe dae in Finland met drie nagte in ’n glas-iglo onder die noorderlig, net 20 plekke.
2026 · Bangkok en Krabi
Nege dae wat Bangkok se moderne strate met Krabi se eilandatmosfeer en natuurskoon kombineer.
2026 · Swakopmund en Spitzkoppe
Vyf dae in Swakopmund en by Spitzkoppe, met ’n dolfyntoer, woestyntoer en verblyf ingesluit.
2026 · Durban na Pomene
Vyf dae op die MSC Armonia van Durban na Pomene in Mosambiek en terug, met alle etes ingesluit.
2027 · Miami en die Karibiese Eilande
Nege dae: Miami se strande en dan die wêreld se grootste skip na die Bahamas, Mexiko en Honduras.
2026 · Victoria Falls
Vier dae by een van die wêreld se grootste natuurwonders, met vlugte en verblyf ingesluit.
2026 · Athene, Kefalonia, Korfoe, Bari en Santorini
Agt dae op die MSC Sinfonia deur die Middellandse See, met Athene, Korfoe, Bari en Santorini op die roete.
2027 · Groter Kruger, Eswatini en Ponta do Ouro
Sewe dae deur die Groter Kruger, Eswatini en Mosambiek, met etes, verblyf en vervoer ingesluit.
2027 · Barcelona en die Middellandse See
Agt dae aan boord die Legend of the Seas deur Spanje, Italië en Frankryk, saam met Gerhard en Zelri Steyn.
2026 · Hanoi, Sapa, Da Nang en Hoi An
Nege nagte deur Vietnam met kultuur, kos, die strand en ’n luukse oornagtrein na Sapa.
2027 · Erciyes, Kappadokië en Istanboel
Agt dae: ski in die Erciyes-berge, grotverblyf in Kappadokië en die hoogtepunte van Istanboel.
2027 · Adaaran Select Meedhupparu
Agt dae premium all-inclusive in ’n strandvilla in die Maldive, in die beste seisoen vir korale.
2027 · Kilimanjaro (Lemosho-roete)
Nege dae om Afrika se hoogste piek via die Lemosho-roete te klim, saam met Hannes van kykNET se Die Brug.
2026 · Serengeti, Ngorongoro en Tarangire
’n Ses-dae safari deur Tanzanië se nasionale parke om die wêreld se grootste wildebees-migrasie te sien.
2026 · Kigali en Volcanoes Nasionale Park
Vier dae in Rwanda met ’n gorillabesoek in die Volcanoes Nasionale Park, vir net 10 gaste.
2027 · Cancún
Sewe dae all-inclusive by die 5-ster Riu Latino in Cancún, met strande, ’n waterpark en Mexikaanse kultuur.
2027 · Ravenala Resort, Mauritius
Vyf dae all-inclusive strandvakansie by die Ravenala Resort in Mauritius, ideaal vir gesinne.
2026 · Ravenala Resort, Mauritius
Vyf dae all-inclusive strandvakansie by die Ravenala Resort in Mauritius, ideaal vir gesinne.
2026 · Phuket
Agt dae in Phuket oor Kersfees, met vlugte, verblyf, ontbyt en shuttles ingesluit.
2026 · Ravenala Resort, Mauritius
Ses dae all-inclusive strandvakansie in Mauritius oor die Kersseisoen, perfek vir die hele gesin.
2027 · Zanzibar
’n All-inclusive eilandvakansie by die 5-ster Tui Blue Bahari in Zanzibar, saam met Gerhard en Zelri Steyn.
2026 · Groter Kruger, Eswatini en Ponta do Ouro
Sewe dae deur die Groter Kruger, Eswatini en Mosambiek, met etes, verblyf en vervoer ingesluit.
2027 · Serengeti, Ngorongoro en Tarangire
’n Ses-dae safari deur Tanzanië se nasionale parke om die wêreld se grootste wildebees-migrasie te sien.