7 Kerke van Openbaring Turkye Toer 2026

Tien dae in die voetspore van die eerste Christene, langs die sewe gemeentes van Openbaring.

Turkye10 DAE / 9 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Stap in die voetspore van die eerste Christene en kry ’n dieper blik op die sewe briewe aan die gemeentes van Openbaring, en hoe dit met gelowiges vandag verband hou. Ons besoek Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.

Die toer sluit ook die wêreldstad Istanboel en die grotlandskappe van Kappadokië in.

Datums

  • 23 Oktober - 2 November 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte van Johannesburg na Turkye
  • Shuttledienste
  • 2 nagte in Istanboel, 3 in Kappadokië, 1 in Konya, 1 in Pamukkale en 2 in Kuşadası
  • 9 ontbyte en 7 aandetes
  • Vervoer, insluitend binnelandse vlugte
  • Toegangsfooie en aktiwiteite in elke stad
  • Afrikaanse en Turkse toergidse

Uitgesluit

  • Sekere etes
  • Drankies
  • Fooitjies vir gidse
  • Turkse visum
  • Reisversekering
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

7 Kerke van Openbaring Turkye Toer 2026

  • Per persoon wat deelR43 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR4 500 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.